Beskrywing
BAKIBAR is ‘n innoverende maatskappy wat toegewy is aan die verbetering van jou buitekuier-ervaring. Ons verstaan dat die beste oomblikke dikwels buite gebeur – rondom ‘n kampvuur, langs ‘n rivier, of in die veld. Daarom het ons die perfekte oplossing geskep om jou drankie veilig en maklik toeganklik te hou, waar jy ook al avontuur.
Ons Missie
Om elke buitelugentoesias uit te rus met die gereedskap wat hulle nodig het om hulle tyd buite die huis ten volle te geniet.


